Thursday, June 14, 2007

Psalm 119:9-16

Ok... I don't think it makes that much sense to do these posts in english, since I'm memorizing the afrikaans version.

It took me longer to memorize the second 8 verses. I don't think I'll keep up with 8 per day.


9 Hoe kan 'n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom te hou aan U woord.
10 Ek wil aan u gehoorsaam wees met my hele hart, laat my nie van u gebooie afwyk nie.
11 Aan u beloftes hou ek vas, hulle weerhou my van sonde teen U.
12 Aan u kom die lof toe, Here, leer my u voorskrifte.
13 Al u bepalings wil ek een vir een opnoem.
14 Om volgens U verordeninge te lewe gee my meer vreugde as al die rykdom van die wereld.
15 U bevele bly my altyd by, ek gee ag op die pad wat u aanwys.
16 Ek verlustig my in u voorskrifte, u woord vergeet ek nie.

No comments: